Cannes-rolprentfees 1997
Voorkoms
Cannes-rolprentfees 1997
| ||
Datum | 7-18 Mei 1997 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Jeanne Moreau | |
Getal prente | 20 (In Kompetisie) 22 (Un Certain Regard) 11 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | The Fifth Element | |
Afsluitingsfliek | Absolute Power | |
Palme d'Or | Taste of Cherry (Ta'm e guilass) en The Eel (Unagi) |
Die 50ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-18 Mei 1997 gehou. Die Franse aktrise en sangeres Isabelle Adjani was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[1] Altesaam 53 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Die Palme d'Or is gesamentlik toegeken aan Taste of Cherry (Ta'm e guilass) van die regisseur Abbas Kiarostami en The Eel (Unagi) van Shōhei Imamura.[2][3] Die fees is geopen met Luc Besson se The Fifth Element en afgesluit met Absolute Power van Clint Eastwood.[4]
Belangrikste fliekpryse
[wysig | wysig bron]Prys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Taste of Cherry (Ta'm e guilass) The Eel (Unagi) |
Abbas Kiarostami Shōhei Imamura |
Iran Japan |
Grand Prix | The Sweet Hereafter | Atom Egoyan | Kanada |
Caméra d'Or | Moe no suzaku | Naomi Kawase | Japan |
Jurieprys | Western | Manuel Poirier | Frankryk |
Kortfilm-Palme d'Or | ...Is It the Design on the Wrapper? | Tessa Sheridan | Brittanje |
Ander pryse
[wysig | wysig bron]Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Wong Kar-wai | Happy Together (Chun gwong cha sit) | Hongkong |
Beste draaiboek | James Schamus | The Ice Storm | VSA |
Beste akteur | Sean Penn | She's So Lovely | VSA |
Beste aktrise | Kathy Burke | Nil by Mouth | Brittanje |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "1997 Cannes Film Festival Diaries" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2015. Besoek op 14 Desember 2013.
- ↑ "CANNES FESTIVAL 1997". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2013. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Cannes, France, 1997" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Cannes Film Festival Announces the 1997 Lineup". The New York Times (in Engels). 23 April 1997. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1997.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia